SINODEHUIS
Tel: 012 440 6525
125B Steve Bikostraat (vroëer Mearsstraat)
Sunnyside
Pretoria
Direkteur
Paul Grobler
082 6535 734
Saakgelastigde
Johan Kruger
012 440 6525
Die volgende byeenkoms vind op 03 April 2018 om 11:00 plaas. Waar: Blue Crane Restaurant Skriflesing: Jesaja 26:1-15 Navrae: Fanie Cronje (083 415 1452) en Kobus Myburgh (083 227 7185)
2019 Tabel: Voertuig- en vervoertoelae vir predikante Die Algemene Taakspan vir Predikantesake (ATP) het die gewysigde inligting met betrekking tot die vervoertoelae vir predikante deurgegee.
Hierdie week was die Algemene Sinodale Vergadering by Emseni, Kemptonpark gehou. Daar is oor heelwat sake van belang gesels, soos onder andere die talle berigte van korrupsie, magsmisbruik, swak bestuur deur die regering, morele verval uit verskeie oorde en die uitsprake van die Openbare Beskermer. Na aanleiding van hierdie besprekings het die Moderatuur genoodsaak gevoel […]
Dringende oproep vir betrokkenheid van gemeentes Drian Viljoen [Kameeldrif] skryf soos volg: “Ons is opsoek na gemeentes wat moontlik betrokke kan raak by Jakaranda Kinderhuis op ‘n maandelikse basis. Die behoefte aan ondersteuning vir individule huise is groot. Daar is tans drie huise (uit twintig) sonder gemeentes wat hul maandeliks ondersteun. Ondersteuning is uiteraard grootliks […]
Tel: 012 440 6525
125B Steve Bikostraat (vroëer Mearsstraat)
Sunnyside
Pretoria
Direkteur
Paul Grobler
082 6535 734
Saakgelastigde
Johan Kruger
012 440 6525
Nodige kontakbesonderhede van die beskikbare kampterreine in die Noordelike Sinode
Area: Mookgophong (Naboomspruit)
Grootte: 2 terreine: 150 + 100 persone
Bespreek by Francois Genis, tel 014 743 3110 (h) of 082 852 9998, e-pos badseloopjeugkamp@gmail.com
Area: Bela-Bela (Warmbad)
Grootte: +/- 250 persone
Geriewe word beskikbaar gestel met ’n kombuis en eetsaal/lesingsaal, waar die groepe selfonderhoudend kan kamp met eie beddegoed en eetgerei. Indien groot groepe kamp wat saam wil bymekaarkom is daar ’n groot saal beskikbaar wat gemaklik 250 mense kan huisves. Vir kerkdienste is daar ’n mooi kapel op die terrein waar tot 120 persone kan bymekaarkom.
Navrae: Die Bestuurder (Johan Aggenbach, e-pos johan@aggenbach.co.za), Posbus 352, Bela Bela 0480, tel 014 736 2783 /014 001 7028, faks 086 253 7654, e-pos info@egst.co.za
Webblad: www.egst.co.za
Area: Brits/Hartbeespoortdam
Grootte: 2 terreine: 100 + 50 persone
Bespreek by Willem Rautenbach, tel 071 791 6039, e-pos magaliesbergjeugkamp@gmail.com
MAART: Nr 11/18
* Paasfees.
* Almal wat tydens die skoolvakansie op reis is.
* Plekke waar die droogte nog nie gebreek is nie.
* Dag van Danksegging en Verootmoediging: 1 April.
MAART: Nr 10/18
* Dankie vir goeie reën.
* Palmsondag en Heilige Week.
* Plekke waar dit steeds baie droog is.
MAART: Nr 9/18
* 'n Menswaardige bestaan vir elkeen in die land.
* Plekke waar dit steeds baie droog is.
* Lydenstyd.
MAART: Nr 8/18
* Nuwe beheerliggame by skole.
* Plekke waar dit steeds baie droog is.
* Lydenstyd.
MAART: Nr 7/18
* Wêreldbiddag 2 Maart.
* Plekke waar dit steeds baie droog is.
* Lydenstyd.
FEBRUARIE: Nr 6/18
* Lydenstyd.
* Vergadering van die Sinodale Diensraad, 23 Februarie 2018.
* Dankie vir reën wat in groot dele van Suid-Afrika geval het.
* Drinkwater vir die Wes-Kaap.
FEBRUARIE: Nr 5/18
* Dankie vir reën wat in groot dele van die Kaap en elders in die land geval het.
* Drinkwater vir die Wes-Kaap
* Politieke situasie in Suid-Afrika.
FEBRUARIE: Nr 4/18
* Biddag vir Opvoeding en Onderwys: 11 Februarie 2018.
* Aswoensdag: 14 Februarie 2018.
* Drinkwater vir die Wes-Kaap.
FEBRUARIE: Nr 3/18
* Drinkwater vir die Wes-Kaap.
* Woelinge by skole.
* Universiteite wat in hierdie tyd weer begin.
JANUARIE: Nr 2/18
* Dankie vir reën in groot dele van ons land.
* Plekke waar daar steeds knellende droogte heers.
* Ons land se leiers.
JANUARIE: Nr 1/18
* Plekke waar daar steeds knellende droogte heers.
* Skole wat hierdie week weer begin het.
* Eerstejaarskampe, Universiteitsoord.
* Ons land se leiers.