Alle voornemende Tukkie-studente neem asseblief kennis van die kamp : 21-25 Januarie 2019.

Vir enige verdere inligting asook die inskrywingsvorm:  Besoek www.universiteitsoord.co.za.

Ander kampe:

PUK Kandelaar

  • Datum: 8-11 Januarie 2019
  • Plek: Lagayim Kampterrien
  • Navrae: Ursula – 079 494 7999
  • Bespreek aanlyn: www.ngpukkandelaar.co.za

Studentekerk Bloemfontein

  • Kougom is ‘n eerstejaarskamp vir student wat in Bloemfontein gaan studeer.  “Kougom is die Welkom bordjie net voordat jy indraai by die groot, nuwe onbekende…”
  • Datum:  20-14 Januarie 2019
  • Om meer uit te vind, in te skryf of om foto’s oor vorige kampe te sien besoek: www.kougom.studentekerk.org.
Share