Fakulteit Teologie en Religie – Universiteit van Pretoria

U word vriendelik uitgenooi na die jaarlikse Akademiese Wydingsdiens van die Fakulteit Teologie en Religie. Dit sal vir die Fakulteit ʼn groot eer wees om u daar te hê en ons hoop dus dat dit vir u moontlik sal wees om by ons aan te sluit. Die diens sal deur die Dekaan, Prof Jerry Pillay, gelei word en ligte verversings sal na die opening bedien word.

Datum:  22 Februarie 2019
Tyd:  10:00 – 11:30
Lokaal:  Musaion, Hatfieldkampus, UP
RSVPThanyani Mahanya [Thanyani.mahanya@up.ac.za; 012 420 3155]

Share