Aandag leraars:

Louis Lemmer gee die volgende deur:

  • Struwig Eko-Reservaat nooi jou en jou gade om ons te kom besoek en te beleef hoe jy hierdie unieke bosveld­paradys, wat deel is van die groter Kruger Nasionale Park, kan benut in jou bediening.
  • Ons gaan jou die gemaklike chalets op die oewer van die Olifants rivier wys.  Jy kan kies om op ‘n stap in Groot vyf wêreld te gaan, en om ‘n nagrit mee te maak.  Ons veldgidse gaan jou voorstel aan die inwoners van die bos.  Kom kuier lekker saam die aand om die vuur in ons boskamp.  Arriveer per voertuig of klim op ons rivier boot, maar kom!
  • Struwig behoort deels aan die NG Kerk en daarom kan ons jou hierdie geleentheid teen slegs R150 per persoon bied!

Datum: 25-27 Maart
Volledige inligting:  
Kliek hier vir meer inligting!
Besoek ook gerus die webbladwww.struwigeko.co.za

As jy navrae het kan jy gerus vir ds Louis Lemmer van Magalieskruin gemeente kontak by 0829290244 of louis@lemmer.africa.

Besprekings: struwigeco@iafrica.com

Share