Jy word uitgenooi na Excelsus se jaarlikse LentekonferensieLente in Bediening en Teologie.

Dié konferensie vind plaas vanaf 17 – 19 September 2019 by Universiteitsoord en die Universiteit van Pretoria.

Vanjaar se tema is ….   Hoe ons onthou, hoe ons vergeet. Om verbeeldingryk te leef.

Hoofsprekers:
Dinsdag:     Prof Thuli Madonsela
Woensdag:  Prof Christi van der Westhuizen
Donderdag: Gielie Hoffmann

Dagboek solank hierdie datums!

Share