Die Noordelike Sinode – Ring van Pietpotgietersrus bied aan ‘n SURVIVORKAMP vir alle Graad 8 en 9 leerlinge,te BADSELOOP (± 13 km suid van Naboomspruit (Mookgopong)

Dis ‘n avontuur-ervaring, waar ons jongmense net deur dinge wat hul ervaar en doen, meer van hulself en hul talente leer.  Ons kamp vind hierdie jaar plaas vanaf  17 Junie tot 21 Junie 2019

Die koste vir die kamp beloop R750 per persoon.

  • Kliek hier vir die volledige inligting asook vir die inskrywingsvorm. [Sluitingsdatum 7 Junie]
Share