Raak betrokke by die Winterhoopveldtog.

Die doel is, om daardie in nood, ge­durende erge winterstye, op ‘n praktiese manier by te staan, sodat hul lewens meer draagliker is.

Besoek http://winterhoop.org/af/raak-betrokke/ vir volledige inligting oor die projek.

Gee hoop en warmte, op die volgende praktiese maniere:
*Skenk ‘n warm maaltyd (gemiddelde koste van ‘n ete is R20)
*Skenk ‘n warm bed in ‘n skuiling (gemiddelde koste van ‘n bed is R20)
*Skenk mussies, handskoene en serpe (gemiddelde koste is R50)
*Skenk ‘thermal” onderklere en sokkies (gemiddelde koste van onderklere is: R130 en sokkies: R80)
*Skenk ‘n kombers (gemiddelde koste van ‘n kombers is R 80)
*Skenk warm klere en skoene
*Skenk nie-bederfbare voedsel.

Share