Dit is ‘n internasionale samekoms van meer as 10 000 jong mense van regoor Suid Afrika, Afrika en die wêreld.

In die 5 dae in Kaapstad sal jy by  huisouers/gasouers- tuisgaan, aktiwiteite by verskeie kerke aanpak, en saam met die duisende ander jongmense aanbid in die Taizé styl.

Dit is ‘n geleentheid vir deel, groei en aanbidding. Die samekoms is interkerklik en jy sal met mense baie anders as jouself tyd spandeer.

Wie woon die Pilgrimage of Trust in Kaapstad by?  Die ontmoeting is gemik op mense tussen 18 en 35, maar ouer mense kan ook bywoon.

  • Lees hier meer oor die Pilgrimage of Trust
Share