Die moontlikheid om die kampterrein te verkoop word baie ernstig oorweeg. Die grond is 280 hektaar groot en regoor Klein Kariba te Bela-Bela geleë.

  •  Kontak Paul Grobler (sel 082 653 5734) of Johan Kruger (sel 083 554 4971) by die Sinodehuis vir verdere navrae.
Share