Van 4 Mei af funksioneer die Sinodehuis weer voluit. Al die personeel is gerat om volledig van die huis af te werk. Die kantoor is Maandae tot Vrydae van 8:00 tot 16:00 oop en jy is welkom om enige van die personeel per e-pos of selfoon gedurende kantoorure te kontak:

Hermien: hermien@noordsin.co.za  072 222 6360

Naomi: naomi@noordsin.co.za  082 640 1893

Sandra: sandra@noordin.co.za  079 527 2684 (daagliks slegs tot 13:00)

Johan Kruger: johan@noordsin.co.za  083 554 4971 (behalwe Donderdae, en Vrydae na 13:00).

Share