Raak betrokke by die Winterhoopveldtog

Die doel is, om daardie in nood, gedurende erge winterstye, op ‘n praktiese manier by te staan, sodat hul lewens meer draagliker is.

Gee hoop en warmte, op die volgende praktiese maniere:

  • Skenk ‘n warm maaltyd (gemiddelde koste van ‘n ete is R 20)

  • Skenk ‘n warm bed in ‘n skuiling (gemiddelde koste van ‘n bed is R 20)

  • Skenk mussies, handskoene en serpe (gemiddelde koste is R 50)

  • Skenk ‘thermal” onderklere en sokkies (gemiddelde koste van onderklere is: R 130 en sokkies: R 80)

  • Skenk ‘n kombers (gemiddelde koste van ‘n kombers is R 80)

  • Skenk warm klere en skoene

  • Skenk nie-bederfbare voedsel

  • Skenk veiligheidsmiddele (bv. maskers en handskoene)

  • Skenk sanitasie- en skoonmaakmiddele.

Besoek die webwerf: http://winterhoop.org/af/tuisblad/

Share