Ons benodig dringend kospakkies en fondse ter ondersteuning van ons dienste aan gesinne en kinders Warmbad (Bela-Bela) omgewing. 

Vat asb saam met ons hande om nie net kospakkies nie maar ook HOOP te kan gee aan honger kinders en moede­lose ouers!”

Kontak Anja by 082 773 6000 of marketing@cmrn.co.za vir finansiële en/ of nie-bederfbare kos bydraes.

Bankbesonderhede:

CMR Warmbad,
ABSA [Bela Bela],
Tjek rekening – nommer 133 023 0343,
Verwysing: Warmbad hulp.

 

Share