Vanjaar se Lentekonferensie se datum is 14 – 16 September.
Indien die Lentekonferensie volledig aanlyn aangebied word, sal dit weer oor die hele week, van Maandag tot Vrydag versprei word.
Die tema en program sal binnekort bekend gestel word.

Share