Deo Gloria Books for Africa (Leuse: Versprei die Woord in Afrika) – www.deogloria.co.za
Sentrum vir bedieningsontwikkeling is verbonde aan die Fakulteit Teologie by die Universiteit van Pretoria en is verantwoordelik vir die voortgesette bedieningsontwikkeling (VBO) van predikante van die NG Kerk. – http://www.excelsus.org.za/
SACD (South African Christian Directory) – www.sacd.org.za – Jou aanlyn portaal om te “connect” – Die South African Christian Directory (SACD) is ‘n nuwe aanlyn platform wat ‘n oorsig bied van die Christelike landskap in Suid Afrika. Dit dek ‘n wye veld van invloedsfere en aktiwiteite van Christen kerke, bedieninge, organisasie, inisiatiewe, netwerk en bewegings. Daar is tans meer as 3 000 organisasies en 35 sektore op die webwerf, met die getal wat daagliks groei. Die SACD is ‘n omvattende aanlyn platform van Christen betrokkenheid in Suid Afrika vir konneksie (connection), kommunikasie (communication) en samewerking (collaboration).