Die argiefgebou is in die pragtige Stellenbosch geleë, maar lewer ‘n landswye argiefdiens aan die Algemene Sinode en ses van die tien streeksinodes van die NG Kerk. Hulle huisves ook die Verenigende Gereformeerde Kerk (Algemene Sinode en Kaapland) se argivalia.
Navrae: Kontak hulle by tel 021 882 9923, faks 086 617 5963, [email protected].
Webblad: http://kerkargief.co.za
Navrae: Vir enige inligting, kontak me Veronica Stuurman, by e-pos mailto:[email protected].
Webblad: www.bestmed.co.za
Die CMR lewer per ooreenkoms kinder- en gesinsorgdienste aan die Sinode, deur middel van ’n verskeidenheid gemeenskapsentrums en CMR Ringskantore.
Navrae: Kontak die Direkteur, CMR Noord: Me Maryke Venter, SKDB Sentrum, tel 012 460 9272/3/4, faks 012 460 8531, e-pos [email protected]
Webblad: www.cmrn.co.za
Lees in die nuusbrief meer oor die instelling en hoe ‘n mens kan betrokke raak.
Nuusbrief 3 [kliek hier]
Webblad: www.up.ac.za/faculty-of-theology
Kerkeie Teologiese Opleiding – Hoof: Dr Kobus (JA) Myburgh, tel 012 420 4620 (k), faks 012 420 5276, e-pos [email protected]
Excelsus (Voortgesette Bedieningsontwikkeling) – Hoof: Dr André Bartlett, Excelsus, tel 012 420 4441 (k), e-pos [email protected]
Die Jaarboek bestaan uit inligting oor sinodes, streeksinodes, ringe, gemeentes en predikante. Navrae: kontak Bybel-Media by tel 0860 26 33 42, e-pos [email protected].
Webblad: www.bybelmedia.org.za
Navrae: Mnr Theo Smith, Posbus 13528, Hatfield 0028, tel 012 342 0415, faks 086 696 3548, e-pos [email protected]
Bied kliniese en nasorgdienste aan persone met substansafhanklikheid. Navrae – e-pos [email protected], tel/faks 012 333 7702.
Webblad: www.stabilis.org.za