VBO KURSUS: Die impak van 1918 se Groot Griep op Suid-Afrika – Wat doen pandemies aan samelewings?
[Met dank oorgeneem uit Familienuus, Oostelike Sinode]
Prof Howard Phillips (‘n mediese historikus) en ander deelnemers het onlangs in ‘n insiggewende prentjie geskilder van die 1918-griep en die impak wat dit op Suid-Afrika gehad het. Mens leer baie “lesse” vir ons huidige uitdagings uit hierdie geskiedenis. Mens staan verstom hoe die 1918-griep Suid-Afrika verander het, hoe die kerk daarop gereageer het en hoe die kerk se boodskap verruim het.
André Bartlett het as gespreksleier opgetree. Verskeie ander teoloë het ook insette gelewer. Dit is as verskillende video’s op Youtube gelaai.
Hier is ‘n lysie met skakels na die verskillende aanbiedings: