Die Departement van Basiese Onderwys se amptelike skoolkwartale vir 2018 en 2019 – Klik hier
2018 |
2019 |
|
Nuwejaarsdag | 1 Januarie | 1 Januarie |
Week van gebed | Januarie | Januarie |
Lydensweke begin | 11 Februarie | 3 Maart |
Biddag vir Opvoeding en Onderwys | 11 Februarie | 10 Februarie |
Sinodale Dankdag (VS) | 11 Februarie | 10 Februarie |
Aswoensdag | 14 Februarie | 6 Maart |
Wêreldbiddag vir vroue | 2 Maart | 1 Maart |
Wêreldbiddag vir mans | 3 Maart | 2 Maart |
Menseregtedag | 21 Maart | 21 Maart |
Dag van Danksegging & Verootmoediging 1 April 7 April | 1 April | 7 April |
Goeie Vrydag | 30 Maart | 19 April |
Paasfees | 1 April | 21 April |
Gesinsdag | 2 April | 22 April |
Vryheidsdag | 27 April | 27 April |
Werkersdag | 1 Mei | 1 Mei |
Sinodale Bid- en Dankdag (Kaap) | 6 Mei | 5 Mei |
Arbeidsondag | 6 Mei | 5 Mei |
Moedersdag | 13 Mei | 12 Mei |
Hemelvaart | 10 Mei | 30 Mei |
Biddag vir die Ekologie | 3 Junie | 2 Junie |
Pinksterfees | 20 Mei | 9 Junie |
Biddag vir Jeug en Kategese | 10 Junie | 9 Junie |
Jeugdag | 16 Junie | 16 Junie |
Nasionale Dag vir Blindes | 17 Junie | 16 Junie |
Vadersdag | 17 Junie | 16 Junie |
Openbare vakansiedag | 17 Junie | |
Biddag vir Alkoholiste (VS) | 24 Junie | 23 Junie |
Biddag vir Middel- en Rehabilitasie-Afhanklikes (NAM) | 24 Junie | 23 Junie |
Nasionale Vrouedag | 9 Augustus | 9 Augustus |
Bybelsondag | 26 Augustus | 25 Augustus |
Nasionale Biddag vir Dowes | 2 September | 1 September |
Leprosedag (Melaatse) | 9 September | 8 September |
Sinodale Bid- en Dankdag (VS) | 9 September | 8 September |
Toerustingsondag | 9 September | 8 September |
Erfenisdag | 24 September | 24 September |
Bediening aan die Jode | 7 Oktober | 6 Oktober |
Biddag vir Bejaardes | 7 Oktober | 6 Oktober |
Biddag vir Gesondheidsdienste | 21 Oktober | 20 Oktober |
Hervormingsfees | 28 Oktober | 27 Oktober |
Biddag vir Beskermingsdienste | 18 November | 17 November |
Biddag in Aansluiting by Wêreldvigsdag | 25 November | 1 Desember |
Wêreldvigsdag | 1 Desember | 1 Desember |
Versoeningsdag | 16 Desember | 16 Desember |
Kersdag | 25 Desember | 25 Desember |
Welwillendheidsdag | 26 Desember | 26 Desember |