Dokumente

ALGEMENE SINODE 2023

Sitting 15-20 Oktober te Birchwood

AGENDA

Annari du Plessis [Algemene Sinode] skryf op 12 September: … die finale weergawe van die Agenda, met die ATBV verslag ook in, asook ‘n paar ander veranderinge is nou finaal by die drukkers en geen veranderinge kan nog aangebring word nie. Ek gee hiermee die skakel na die Agenda en Addendum op Google Drive:
https://drive.google.com/drive/u/0/folders/1E7GD-HgL5QKzJzcjHdnSNLsgiTFj8pQ4

 

GESPREKSGELEENTHEDE

Daar word twee gespreksgeleenthede vir afgevaardigdes gereël. Enige ander belangstellende is egter ook welkom.

* Byeenkoms 1: Woensdag 20 September [17:15 – 19:00] by Universiteitsoord. Die gesprek vind m.a.w. direk na die middagprogram van die Lentekonferensie plaas.

* Byeenkoms 2: Dit sal per Zoom plaasvind. Die datum en tyd sal binnekort bekend gemaak word.

 

 

 

 

 

NOORDELIKE SINODE

 

Pinkster ’23 

Die beloofde materiaal

Die taakspan wat daaraan gewerk het skryf: “Die notas wat hiermee aan kollegas in die bediening deurgegee word is nie bedoel as kant en klaar Pinksterpreke nie. Uit respek vir die eie konteks van elke gemeente en ook in erkenning van die eie kreatiwiteit van elke prediker volstaan ons met notas wat ten doel het om te help. Die aantal geleenthede en die aard daarvan verskil van gemeente tot gemeente en elke leraar sal sy/haar goeie oordeel kan gebruik.”

Kliek hier vir die volledige dokument.

Navrae: Bernice Serfontein tel 083 417 5133 / e-pos [email protected].

 

 

Kerkorde en aanvullende bepalings:

1. 2016 Noordelike Sinode: Kliek hier

2. Wysigings ten opsigte van die Noordelike Sinode se kerkorde 2016, soos goedgekeur by die Sinodesitting van 16-20 Oktober 2022. Kliek hier.

 

Bywoning van ander vergaderings

[10 Maart 2023] – Algemene Sinode se Moderamen [ASM]

Die Algemene Sinode se Moderamen bestaan uit vyf afgevaardigdes van elkeen van die tien streeksinodes en het die afgelope week in Benoni vergader. Talle sake was op die tafel, onder andere die 2019 besluit oor selfdegeslagverbintenisse. Kerkbode se redakteur, Le Roux Schoeman skryf hieroor: “Alle gesprekke help die ASM “om tot groter helderheid oor die betekenis en implikasies van die 2019-besluit te kom”. Kliek hier om die volle berig wat op 28 Februarie in Kerkbode verskyn het, te lees.

 

Omsendbriewe en verklarings van Noordelike Sinode:

[15 November 2022] – Datums vir 2023

  • Skoolkwartale en vakansies – kliek hier

  • Belangrike datums soos dit in die Jaarboek verskyn – kliek hier

[01 September 2022] – Handleiding vir Diensleraars

Diensleraars kan aansoek doen om as huweliksbevestigers te registreer. Kliek hier vir die Handleiding – Kyk na pt 4.8.  [Aldus dr Dewyk Ungerer, Bestuurder: Algemene Taakspan Predikantesake]

[19 Augustus 2022] – Verklaring: Algemene Sinode Dagbestuur]

Gustav Claassen het die volgende verklaring namens die Dagbestuur van die Moderamen deurgegee: “Ons, die lede van die dagbestuur van die NG Kerk se Algemene Sinode Moderamen, is opgewonde en dankbaar oor die toewyding en dankbaarheid waarmee die NG Kerk in al sy gestaltes die Here dien. Op talle terreine maak die kerk ’n lewegewende verskil en word miljoene se lewe daardeur geraak. Ons is ook dankbaar oor bedieninge en versorging wat dwarsdeur die Covid-pandemie volgehou is en nou ’n nuwe seisoen ingaan. Ons wil dankie sê aan leraars, kerkrade en lidmate wat hul roeping gehoorsaam bly vervul.”
[Kliek hier vir volledige dokument]

[13 April 2022] – Begrafnisskema vir Predikante [Opgestel deur Theo Smith] – ‘n Oproep aan alle predikante om baie dringend hieraan aandag te gee!

Theo Smith van die Pensioenfonds skryf: “Ek het laas week genoem dat ek weer ‘n skrywe sal stuur om predikante daaraan te herinner dat die begrafnisskema ‘n verpligte skema is na aanleding van die teleurstellende deelname.  Ek heg die skrywe [Omsendskrywe 3] aan. Kan ek u asseblief weer versoek om dit aan al u deelnemende werkgewers te stuur uitgesluit die amptenare.”
*  Kliek hier vir Omsendskrywe 3 van 2022 – vir aandag van predikante!

[17 Maart 2022] – Begrafnisskema vir Predikante en Amptenare [opgestel deur Theo Smith]

Aangeheg is Omsendskrywe 2 van 2022 wat spesifiek handel oor die verpligte begrafnisskema vir predikante en wat vir ‘n geruime tyd reeds beskikbaar is vir amptenare.  Saam met die skrywe heg ek ook volledigheidhalwe die volgende belangrike dokumente aan. Van hierdie dokumente is ongelukkig met ‘n wagwoord beskerm en u sal die kode langsaan die dokument moet gebruik om dit oop te maak:
Groeppolis (Compulsory Group Policy) (NG2022! – wagwoord) – Kliek hier
Polis skedule en belangrike inligting (Policy schedule and important disclosures) (NG2022!) – wagwoord) – Kliek hier
Eise vereistes (Claim requirements) – Kliek hier
Polisie verslag in die geval van ‘n ongeluk (Police Report) – Kliek hier
Lidmaatskap opdateringsvorm (Detail update form)Kliek hier
Aanvullingsvoordeel Polis (Voluntary Top Up Policy) (NGK01! – wagwoord) – Kliek hier 
Aanvullingsvoordeel aansoekvorm (Top Up App Form) – Kliek hier

[2022] PENSIOENE OMSENDSKRYWE NR 1 VAN 2022 [opgestel deur Theo Smit]

U word weereens daaraan herinner dat die Predikante en Amptenare Pensioenfonds in Oktober 2020 saamgesmelt het. Nie net het hierdie samesmelting die administrasie van die Fonds vergemaklik nie, dit het ook oorhoofs, die koste laat daal. [Kliek hier om die volledige omsendskrywe te lees].

[28 Januarie 2022] – Haal die kopkrap uit kategese

Bybel-Media skryf:  Ons het opwindende reekse, produkte en hulpmiddels wat aan al julle gemeente se kategesebehoeftes kan voldoen. Gemeentes is uniek; daarom bied ons unieke reekse vir kennisoordrag, tematiese byeenkomste en interaktiewe ontmoetings.  Jeugfokus se kategeseboeke word deurlopend hersien, bygewerk en vernuwe. Die aanbiedersgidse is vereenvoudig en die deelnemersgidse is aangepas sodat jongmense daarby aanklank sal vind.  Navrae: 021 864 8211

Voorskool: kliek hier

Junior fase: kliek hier

Middelfase: kliek hier

Seniorfase: kliek hier

Belydenisfase: kliek hier

Huisgeloof: kliek hier

Kliek hier vir die volledige katalogus

[18 November 2021] Algemene Taakspan Predikantesake (ATP) – Riglyne

Gesprekvoering deur gelegitimeerdes op sosiale media – Kliek hier.

[18 November 2021] DIENSLERAARS

Handleiding vir gemeentes soos opgestel deur die Algemene Taakspan Predikantesake (ATP) – Kliek hier

[Oktober 2021] VIDEO REEKS – Die NG Kerk: “So glo, leer en getuig ons…”

Die Algemene Sinode Moderamen [ASM] het bewus geword van die onsekerheid  ten opsigte van die oortuigings, standpunte en werkswyse van die NG Kerk.
In ‘n reeks videos val die soeklig op die oortuigings, standpunte en werkswyse van die NG Kerk.

Die volledige reeks kan ook hier gekyk word: https://bit.ly/3m3ZiTI of kliek op die temas hier onder:

      • Die identiteit van die NG Kerk – Nelis Janse van Rensburg: Kliek hier

      • Hoe gaan ons om met ons verskille – Maartje van der Westhuizen: Kliek hier

      • Geregtigheid, Humanisme, Menswaardigheid – Robert Vosloo: Kliek hier

      • Christus het opgestaan – Marius Nel: Kliek hier

      •  Die NG Kerk en Teologiese Opleiding – Frederick Marais: Kliek hier

      • Wat behels die 2019 besluit oor selfdegeslagverhouding – Dewyk Ungerer: Kliek hier

      • Gereformeerde Skrifbe­skou­ing en hantering – James Kirkpatrick: Kliek hier

      • Geskiedenis van “regsinnigheid” sowel as “vroomheid” in die NG Kerk – André Olivier: Kliek hier

      • Die rol en aard van die belydenis­skrifte – Jan Lube: Kliek hier

      • Deel die Goeie Nuus van die Evangelie –  Leon Westhof: Kliek hier

      • Gemeente en Gemeenskap – Nioma Venter: Kliek hier

      • Geloofsvorming in ‘n  tyd soos hierdie – Anriëtte de Ridder: Kliek hier

[Julie 2021] PENSIOENFONDS OMSENDSKRYWE – Verkiesing van bestuurskomitee-lede

Kliek hier vir die omsendskrywe. Nominasies sluit 16 Augustus 2021.

[30 Julie 2021]  NG Kerk staan by belydenis

Kliek hier vir ’n videoboodskap van Nelis Janse van Rensburg [voorsitter van die modera­tuur van die Algemene Sinode]. Hy gesels oor aktuele sake wat die kerk en breër ge­meen­skap raak.[

Kliek hier vir die artikel wat in die Kerkbode verskyn het.

Pensioenfonds omsendskrywe – POPI Wet vir Operateurs – Kliek hier vir ‘n belangrike omsendskrywe gedateer 15 Julie 2021.

Predikante en Amptenare PensioenfondsOmsendskrywe 2 van 2021

  • Hierdie skrywe geld vir alle werkgewers van predikante en amptenare en sluit daarom gemeentes, kerklike instansies, kinderhuise, ouetehuise, Christelike maatskaplike rade en ander organisasies in waar daar lede van die Predikante en Amptenare Pensioenfonds werksaam is.  Kliek hier om die skrywe te lees.[10 Junie 2021]  Algemene Sinode – SKRYWE MET VOORSTELLE VIR RINGSITTING

”Die Algemene Sinode het wenke deurgegee vir ‘n gesprek tydens ringsittings oor die handleiding vir missionale roeping, IN PAS. [Kliek hier]

  • [29 Maart 2021]  POPI WETGEWING: HANDLEIDING – Spesifiek vir gebruik deur gemeentes (Kerkkantore)

Gustav Classen [Algemene Sekretaris, Kantoor van die Algemene Sinode: NG Kerk) skryf:  “Die Argivaris en Aktuarius het opdrag gekry om ‘n handleiding saam te stel oor die hantering  van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, die sogenaamde POPI Wet (bekend as POPIA).  Die handleiding is nou op die Algemene Sinode se Webwerf beskikbaar.

Neem asb. kennis van die volgende:
* Hierdie is die eerste uitgawe van die Handleiding.  Kliek hier vir die Handleiding   Gebruik dit asb. as werkdokument en lewer kommentaar of rig navra aan: Dr Andrew Kok ([email protected]) / dr Dewyk Ungerer ([email protected]).
* Die handleiding is spesifieke vir gebruik deur gemeentes (Kerkkantore) saamgestel.  Later in April 2021 sal daar ook ʼn handleiding aan sinodale kantore beskikbaar gestel word.
* Die handleiding sal ook aan Sinodale kantore gestuur word, vir verspreiding in elke sinodale gebied.
* Neem kennis:  Die regulasies bepaal dat elke gemeente voor einde Maart 2021 ʼn inligtingsbeampte by die Inligtingsreguleerder moet registreer.  Ons het kennis gekry dat die proses eers uitgestel is.  Sodra ons ʼn finale datum het, sal ons dit aan gemeentes kommunikeer.  Moet dus nie nou die gemeente se inligtingsbeampte probeer registeer nie.
* Alle dokumente is beskikbaar by https://www.kerkargief.co.za/inligtingswet/#popia

  • [16 Maart 2021]  MOTORTOELAE EN REISKOSTE VIR 2021/22

AANDAG: Gemeentebestuurder/Saakgelastigde/Kantoorbestuurder – Kliek hier vir die riglyn vir motortoelae en reiskoste, gebaseer op die SAID se 2021/22 tabelle, volgens die besluite van die Algemene Taakspan Predikantesake.  Jy sal merk dat daar ‘n verlaging in die syfers is in vergelyking met die vorige jaar. Dit bring mee dat die gemeente in die lig van eie omstandighede sal moet besluit oor hoe die syfers aangepas word.

  • POPIA-Wetgewing – Wet 4 van 2013 – Die beskerming van persoonlike inligting wet / Protection of personal information Act [POPIA]

Gustav Claassen (Algemene Sekretaris van die NG Kerk) skryf soos volg: “Die meeste personeel van sinodale- en gemeentekantore is reeds bewus van POPIA en sperdatums wat voor die deur lê. Die doel van dié skrywe is om aan u die proses vorentoe te verduidelik.”  Lees die volledige inligtingsbrief hier.

  • Predikante en Amptenare Pensioenfonds – Omsendbrief 1 van 2021Kliek hier

  • In Pas [Digitaal] – Bylaag D – SDR Sakelys: 24 Februarie 2021 – Kliek hier

  • Nuwe Bybelvertaling-2020

Op Sondag 29 November vind die amptelike ingebruikneming van die 2020 Bybelvertaling by die Koponang Kerk (voorheen Studentekerk) in Bloemfontein plaas. Dit sal wel visueel gevolg kan word. Die skakel sal later deurgegee word.

Kliek hier vir ‘n liturgie wat op 29 November tydens eredienste in gemeentes gebruik kan word.
Kliek hier en lees meer oor die unieke kenmerke van dié vertaling asook ‘n kort geskiedenis en tydlyn van die Afrikaanse Bybelvertalings: 1933-2020.
Kliek hier vir die artikel: Is my Bybel betroubaar?

  • 23/10/2020 – Pastorale brief oor plaasmoorde – Aandag leraars en gemeentes van die Noordelike Sinode  [Kliek hier]

  • Plaasmoord Paul Roux: Vrystaat Sinode skryf  –

Ons almal het kennis geneem van die ongelukkige gebeure op Senekal. Die Sinode van die Vrystaat het die onderstaande verklaring uitgereik. Die Algemene Sekretaris van die NG Kerk, Gustav Claassen, het versoek dat al die sinodes die skrywe in hulle nuusbriewe plaas.“Ons het met skok en afgryse kennis geneem van die koelbloedige moord op die 21-jarige plaasbestuurder van Paul Roux, Brendin Horner. Ons sukkel om ons emosie oor hierdie sinnelose daad in woorde om te sit, maar wil langs hierdie weg vir die familie en vriende van die jong Brendin, die gemeente en gemeenskap van Paul Roux en die landbougemeenskap van ons geliefde provinsie verseker van ons opregte meelewing. Ons huil as NG Kerk Vrystaat saam met julle.” (Kliek hier om die volledige brief te lees) Die moderatuur van die Noordelike Sinode vergader eersdaags om oor die afgelope tyd se gebeure in ons land te praat.

  • Bybelgenootskap vier 200 jaar [1820-2020]Danie Ueckermann, Organiserende Sekretaris – Noordelike Sinode, skryf soos volg:

“Vir 200 jaar, sedert sy stigting op 23 Augustus 1820, het die Bybelgenootskap van Suid Afrika miljoene mense gehelp om toegang tot die Woord van God te kry.  Hulle roeping is om bekostigbare Bybels te voorsien aan alle Suid-Afrikaners in hul eie taal en in geskikte formate.  * Kliek hier om die volledige inligtingstuk te lees.Verskeie projekte word geloods in die verskillende streke van ons land.  22 en 23 Augustus: Virtuele “Walk & Run for Hope;  22 Augustus: Bybelgenootskap-verbyry-verjaarsdag en 23 Augustus: Dankseggingsdiens. * Sondag 23 Augustus om 07:00 word ‘n spesiale dankseggingsdiens gelei word deur Rev. Dirk Gevers (Hoof uitvoerende beampte van die Bybelgenootskap van Suid Afrika). Om 13:00 vind ‘n “Songs of Praise” virtuele konsert plaas, met Richard Cock as dirigent. Beide die dankdiens en virtuele konsert kan op die Bybelge­noot­skap se Facebook en Youtube platforms gevolg word.

  • Merkwaardige vroue wat rol in die Kerk se geskiedenis gespeel het

Augustusis ook bekend as vrouemaand. In die lig daarvan het Andrew Kok, bestuurder van die Argief van die NG Kerk, onderneem om artikels te skryf oor merkwaardige vroue wat ‘n rol in die Kerk se geskiedenis gespeel het. * Kliek hier om die eerste van drie bydraes te lees.  Kliek hier om die tweede bydrae te lees.  * Kliek hier om die derde bydrae te lees.

  • Pensioen: Samesmelting van PPF en APF  – 25 Oktober 2020

Kliek hier vir ʼn belangrike skrywe aan alle werkgewers van die Predikante- en Amptenare Pensioenfondse oor die samesmelting van dié twee fondse.  * Kliek hier vir die Engelse weergawe van bogenoemde skrywe.
Die skrywe bevat belangrike inligting oor die fooie (wat deur werkgewers benodig word om die premies korrek op die web te laai miv 1 September) asook die aankondiging dat die effektiewe datum van die samesmelting 25 Oktober 2020 sal plaasvind en nie meer op 1 Augustus 2020 nie.

  • Kersboodskap van Dewyk Ungerer (Moderator Noordelike Sinode) 1 Des 2018 [Kliek hier]

  • Grondonteiening:   Regter Antonie Gildenhuys [oud-regter in die Grondeise Hof en eiendomsregkenner] het die SDR vergadering op 26 Oktober 2018 toegespreek [Kliek hier]

  • Missionaliteit in die NG Kerk:  Lourens Bosman [Algemene Bestuurder van die Algemene Sinode] het die aanbieding tydens die  SDR vergadering gelewer.  [Kliek hier]

Kerkorde en aanvullende bepalings:

  • Februarie 2020: Die rol van ‘n ring ten opsigte van ‘n beroep – Handleiding opgestel deur Attie Nel (Aktuarius) [Kliek hier]
  • 2016 Noordelike Sinode: Kliek hier

Omsendbriewe en verklarings van Noordelike Sinode:

18/4/2020 – Moderatuur se brief rakende Corona 2020 [kliek hier]

[Verskil no 11 – 5 April 2019] – Hofuitspraak : Selfdegeslagsverhoudinge 

Op aanbeveling van die Algemene Taakspan Regte (ATR) het die Algemene Sinodale Moderamen (ASM) op 18 Maart besluit om nie teen die hofuitspraak te appelleer nie.
Die volgende het as motivering vir die besluit gedien:
1. Die Kerkorde 2015 Art 21 lui: Die kerkvergaderinge behandel sake vanuit kerklike perspektief, in die lig van die Woord van God en op kerklike wyse.
2. Die kerk wou nie in die eerste plek die saak in die hof beredeneer nie. Daarom oordeel ons steeds dat die kerk nie sake in die burgerlike hof moet beredeneer nie.
3. Die ATR is van mening dat geestelike leierskap van ons vra om hierdie saak op ʼn konstruktiewe wyse te hanteer te midde van die hofuitspraak. Verhoudinge en die heil van die kerk bly vir ons baie belangrik.

14/4/2017 – Verklaring van die Moderatuur:

Ons is dankbaar dat gebed so ‘n integrale deel van ons gemeentes se lewe is en dat daar op soveel plekke en wyses daarmee erns gemaak word. Dit is een manier waarop ons deurlopend ons afhanklikheid van die Here uitleef. Ons herinner gemeentes hiermee aan ons verbintenis aan ons land en kontinent. Lydenstyd roep ons op om in die spieël te kyk en Paasfees verkondig die deurbreek van die Lig.  Ons vra daarom dat gemeentes by al die eredienste gedurende April in besonder aan ons land en sy mense sal dink. Saam bid ons “Laat U Koninkryk kom! Here, gee ons vrede.”

Omsendbriewe/verklarings van die Algemene Sinode:

13/10/2020 – Verklaring deur die NG Kerk: A call for ecumenical action against rural violence

The Dutch Reformed Church is aware of the vulnerability of rural communities who often do not enjoy the normal protection of urban and suburban protection services.
Rural farmers, farm workers and farming communities are especially vulnerable as they are isolated and far from essential services such as emergency medical care, fire and police services. Farmers and their workers are easy targets. Crime statistics do not reflect the sense of insecurity experienced by the farming community. Farm attacks and murders, as well as the high levels of stock theft and property-related crime, have brought the mood in many places to a breaking point. The events which played itself out on the 4th of October in Senekal in the Free State are a stark reminder of this fact.
The Dutch Reformed Church took notice of these events and realised with great concern that these protests have the potential to spiral irretrievably out of control.|
The Dutch Reformed Church therefore calls on its members to deal with protests within the laws of our country. The damage inflicted to state property and efforts of unlawful entry into the Senekal court building are totally unacceptable and irresponsible… [Kliek hier om die volledige verklaring te lees soos dit in die Kerkbode van 13 Oktober verskyn het.]

30/07/2020 – Brief van Gustav Claassen in verband met:  Aansoek om aanwysing as godsdienstige denominasie ten einde selfdegeslagverbintenisse [Kliek hier…]
09/07/2019 – Kommentaar op die saak van teologiese opleiding soos tans in die media gevoer [Lees die volledige brief hier…]
10/05/2019 – Gesprekke met Binnelandse Sake oor huwelike [Lees die volledige brief hier…]
10/04/2019Hulp aan Mosambiek  [Lees hier meer oor hoe persone betrokke kan raak by die hulpverleningsprogram IRM Project Nova Vida]
08/03/2019 – Standpunt ten opsigte van selfdegeslagverhoudings  [Kliek hier…]
16/06/2018 – Gedragskode en Gronddebat – 16 Junie 2018 [Lees die volledige berig hier…]
2016 – Verklaring: Hofsaak teen die NG Kerk oor sy besluite oor selfdegeslagverhoudings in 2016 [Lees hier verder…]

Preeksketse

Ekologie preekskets 2018

Alan Paton, die gevierde skrywer en filosoof, het gesê: “Die grond is heilig. Dit kom immers van die Skepper self. Onderhou dit. Beskerm dit. Sorg daarvoor, want dit onderhou die mens, beskerm die mens, sorg vir die mens. Vernietig die grond, en jy vernietig die mens.”

Dié aanhaling en talle gedeeltes in die Bybel maak dit duidelik dat die welsyn van die skepping en die welsyn van die mensdom onskeibaar is. Hoe mense leef, het ʼn direkte impak op die skepping en wat met die skepping gebeur. Om hieroor na te dink word die eerste Sondag in Junie elke jaar as Biddag vir die Ekologie ingeruim.  [Klik hier vir ʼn pragtige preekskets met liturgie vir dié geleentheid]

Pinkster 2018: CLF

Die preke vir Pinkster (10–20 Mei 2018) is gereed om afgelaai te word vanaf CLF se webtuiste.
Kliek op die skakel om die preke af te laaihttps://www.clf.co.za/downloads/week-of-prayer-pentecost
Navrae:  CLF by +2721 873 6964, epos [email protected] of besoek ons webwerf www.clf.co.za.

Sinodesitting 2016:  

Handelinge

1 Maandag finaal – goedgekeur [Kliek hier]
2 Dinsdag finaal – goedgekeur [Kliek hier]
3 Woensdag finaal – goedgekeur [Kliek hier]
4 Donderdag – goedgekeur  [Kliek hier]
5 Vrydag finaal – goedgekeur [Kliek hier]
6 Laat stuk 1 – samestelling van Moderatuur [Kliek hier]
7 Laat stuk 2 – Herinstel van tribunaal [Kliek hier]

Agenda

Sinode 2016 voorblad
Bl 1 – 2016 Agenda – Titel-blad
Bl 2 – 2016 Agenda – Ringe in die Noordelike Sinode
Bl 3 – 2016 Agenda – Kernwaardes
Bl 4 – 2016 Agenda – Inhoudsopgawe
Bl 5 – 2016 Agenda – Voorwoord
Bl 6-7 – 2016 Agenda – Skema van werksaamhede
Bl 8-9 – 2016 Agenda – In Memoriam
Bl 10-14 – 2016 Agenda – Sinodale Diensraad
Bl 15-17 – 2016 Agenda – Sinodale Diensraad – Bylaag 1
Bl 18-23 – 2016 Agenda – Sinodale Diensraad – Bylaag Moderatuur
Bl 24-26 – 2016 Agenda – Die konteks waarbinne ons moet kerkwees – Agtergrondsartikel
Bl 27-31 – 2016 Agenda -Sinodale Taakspan Leerstellige en Aktuele Sake 1
Bl 32-54 – 2016 Agenda – Sinodale Taakspan Leerstellige en Aktuele Sake 1 – Bylaag 1
Bl 55-66 – 2016 Agenda – Sinodale Taakspan Leerstellige en Aktuele Sake 1 – Bylaag 2
Bl 67-69 – 2016 Agenda – Sinodale Taakspan Leerstellige en Aktuele Sake 1 – Bylaag 3
Bl 70-83 – 2016 Agenda – Sinodale Taakspan Leerstellige en Aktuele Sake 1 – Bylaag 4
Bl 84 -2016 Agenda – Sinodale Taakspan Leerstellige en Aktuele Sake – Bylaag 5
Bl 85-90 – 2016 Agenda – Sinodale Taakspan Leerstellige en Aktuele Sake – Bylaag 6
Bl 91-92 – 2016 Agenda – Sinodale Taakspan Leerstellige en Aktuele Sake – Bylaag 7
Bl 93-97 – 2016 Agenda – Kuratorium
Bl 135-140 – 2016 Agenda – Lys van afgevaardigdes (soos op geloofsbriewe)

ALGEMENE SINODE

Belydenisskrifte en Formuliere:

Kliek hier vir die dokumente in Afrikaans sowel as Engels.

Handleidings:

A tot Z Beleid: Agtergrond:  Kliek hier

Bestuurshandleiding vir Diensverhoudinge: Kliek hier

Handleiding vir die eredienste: Kliek hier

HTS Teologiese Studies: Kliek hier

Verbum et ecclesia: Kliek hier

Kerkorde en aanvullende bepalings:

2019 Algemene Sinode:

Die nuwe Kerkorde van die Algemene Sinode 2019 is gefinaliseer en op die Kerkargief se webwerf by “Acta” geplaas.  Die skakel is https://kerkargief.co.za/doks/acta/AS_KO_2019.pdf

Sinodesitting:

2015 Agenda en Handelinge:

Besluiteregisters

Handelinge

Agendas

Belangrike Besluite

ALGEMENE SINODE 2019

eMseni Konferensiefasiliteit
Sondag 6 tot Vrydag 11 Oktober 2019

Al die belangrike dokumente rakend die Sinodesitting van 2019 is by http://ngkerk.net/sinode2019/ beskikbaar.

Vir enige navrae, kontak ons gerus.  Telefoon: 012 342 0092 x 204  /  Faks: 012 342 0370 OF 012 342 0380
E-pos: [email protected] of [email protected]


KORRESPONDENSIE

  1. ‘n Bekendstellingsbrief met die nodige skakels.
  2.  ‘n Powerpoint vir gebruik in die gemeentes se afkondigings.
  3.  ‘n Kort video:  Algemene Sinode wil graag lidmate en kerkrade se insette ontvang om hulle te help met ‘n scenariobeplanning vir die toekoms van die NG Kerk.  Hier verduidelik Lourens Bosman meer oor die proses. Die eerste vrae is reeds op die NG Kerk bladsy geplaas, en daar sal in die weke wat kom terugvoer gevra word oor ‘n aantal ander aspekte ook.

VOORBLAD EN SIMBOLIEK

Tema vir Algemene Sinode 2019:  Nelis Janse van Rensburg vat dié tema mooi saam, klik hier. ‘n Besondere logo (regs) is ook vir hierdie geleentheid ontwerp en dit bevat heelwat simboliek:

Duif:  Heilige Gees
Water:  Doop, lewe in oorvloed
Strome:  Teenwoordige aktiewe Vader, Seun en Gees
Tien bane: Tien Streeksinodes
Beweging: Gestuurdheid van die Kerk

AGENDA

Share