Gustav Classen [Algemene Sekretaris, Kantoor van die Algemene Sinode: NG Kerk) skryf: “Die Argivaris en Aktuarius het opdrag gekry om ‘n handleiding saam te stel oor die hantering van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, die sogenaamde POPI Wet (bekend as POPIA).
The theologian and academic Rev Prof Dr Jerry Pillay is the first South African to be elected to the position of general secretary to the World Council of Churches (WCC).…
Soos manna uit die hemel. So beskryf ’n gemeentelid van die NG Kerk op Prince Alfred Hamlet ’n kerkkonsert waar mans in tutu’s gedans het, oefenballe in die lug gegooi…