Kampe en ander geleenthede

#imagine

KAMPE VIR SKOLIERE

Die volgende kampe word jaarliks vir skoliere aangebied.  Datums en besonderhede sal hier bekend gemaak word.

  • Badseloop: Hoërskoolkamp [6-10 Julie 2022]

Die organiseerders is opgewonde om te kan noem dat na die afgelope twee jaar wat Covid ons kampe beplanning omvêr gegooi het kan ons hierdie jaar weer ‘n kamp in die Julie vakansie hou.

Ons gaan nie meer spesifiek ‘n Survivorkamp aanbied nie…  maar wel ‘n Hoërskoolkamp vir ALLE Hoërskool Jongmense. Baie van die aktiwiteite gaan wel dieselfde wees as die van die Survivorkamp… maar ook met ‘n twist. Daarom wil ons graag alle Hoërskool Jongmense uitnooi na die kamp.

Aangeheg hieronder is: *Bemarkingsvideo [Kliek hier];    *Advertensie [Kliek hier];  *Inskrywingsvorm in PDF Formaat [Kliek hier]; Of kliek hier indien jy dalk direk op google wil registreer;

Kampleiers: Ds André Botha 079 516 7641; Ds Willem Pretorius 073 529 6075;
Admin en Inskrywings: Anita Hurn 015 491 3537 ([email protected]).

KAMPE VIR STUDENTE

Eerstejaarskamp 2023:

  • Universiteitsoord

Datums vir 2023 is nog nie beskikbaar nie.

  • PUK Kandelaar

Datums vir 2023 is nog nie beskikbaar nie.

  • Studentekerk Bloemfontein

Datums vir 2023 is nog nie beskikbaar nie.

Share