SINODE HUIS
Steve Bikostraat 125B
Sunnyside
Pretoria
Suid Afrika


INTERESSANTE STUKKIE GESKIEDENIS
Koos Nel [Haakdoorn] het die volgende uit Wikipedia vir ons gestuur:
In Pretoria bly Leipoldt aanvanklik by sy suster Issa en haar man, die Engelse predikant Robert Pattison. Hierdie reëling eindig in Oktober 1918, toe Leipoldt nie langer Issa se moeilike temperament en haar kinders se onbeheerste gedrag kan hanteer nie. Hy bly daarna vir ’n ruk in die Pretoria Club.
Volgens oorlewering bly hy hierna ’n ruk saam met Eugène Marais, maar hierdie saamwonery, as dit plaasgevind het, het binne ’n kort rukkie in ’n botsing geëindig.
Hierna is die verhouding tussen hierdie twee digters stram. In November 1919 betaal Leipoldt sy studieskuld aan dr. Bolus finaal af en koop vir hom ’n huis in Mearsstraat 125, Sunnyside, waar sy neef Ewald Esselen en sy gesin die huis met hom deel. Mearsstraat 125 is vandag die tuiste van die Noordelike Sinode.
Neem asseblief kennis dat ons NIE MEER ‘n landlyn het nie!
Kontak gerus die personeel, gedurende kantoorure, Ma-Vr: 08:00-16:00, op die volgende selnommers of stuur vir hulle ‘n e-pos.
Direkteur: Ds Paul Grobler
[email protected]
082 653 5734.
Saakgelastigde: Ds Rehan Rheeder
083 288 7756.
Finansiele beampte: Mev Sandra Grobler
079 527 2684
Rekenmeester: Mev Naomi van Wyk
082 640 1893
Kommunikasiebeampte: Me Hermien Swart
[email protected]
072 222 6360
Stuur jou boodskap direk aan kantoor
Pos adres:
Posbus 28353
Pretoria
0002
Sunnyside
0132
Kantoor ure:
Ma-Vr: 08:00-16:00