Die beskerming van persoonlike inligting

Gustav Claassen (Algemene Sekretaris van die NG Kerk) skryf: “Die meeste personeel van sinodale- en gemeentekantore is reeds bewus van POPIA en sperdatums wat voor die deur lê.  Die doel van dié skrywe is om die proses vorentoe te verduidelik.”

* Lees die volledige inligtingsbrief hier.

Share