Kliek hier vir ’n lys van huidige predikante, emeriti en proponente wat by ’n gemeente, by ’n sinode of byvoorbeeld een van die teologiese fakulteite betrokke is.
Soek volgens die predikant se van, die gemeente waarin hy/sy bevestig is, of klik op n letter om alle predikante wie se van met die betrokke letter begin, te sien.
LET WEL: Indien jou inligting nie hier verskyn nie of foutief is, kontak asseblief jou sinode of die ABR-kantoor. Sien kontakbesonderhede hier onder.
Kontakbesonderhede: ABR KANTOOR: Annari du Plessis – 012 342 0092/ bevoegdheid@ngkerk.org.za. Skakel vir Annari vanaf 08:00 – 12:00 vir enige navrae rakende Bevoegdheid asook veranderings op die Bevoegdheidsregister.
GROETE UIT DIE SINODEHUIS
Brief van Paul Grobler, spesifiek gerig aan leraars en emeriti van Noordelike Sinode: