Sinodesitting 16-20 Oktober 2022
Home
Sinodesitting 16-20 Oktober 2022
Videos wat tydens die Sinodesitting vertoon is:
Sprekers
Hiermee die videos wat reeds op YouTube beskikbaar is.
* Amptelike opening te Nylstroom-Oos – kliek hier .
* Andrew Kok – kliek hier ;
* Barend la Grange – kliek hier ;
* Fanie Cronjé – kliek hier ;
* Jannie Rossouw – kliek hier ;
* Pierre Joubert – kliek hier ;
* Roland Henwood – kliek hier ;
* Theuns Eloff – kliek hier .
* Thuli Madonsela – kliek hier .
* Gesprek oor Jeug: “Wysheid in ’n tyd soos hierdie” – kliek hier .
Met groot dank aan Pastors of Sound , Audio Visuele diensverksaffer. Hulle is beskikbaar indien daar enige tegniese hulp of bystand / advies benodig word. Kontak Christo du Plessis 082 902 1281.
Dié video is tydens die afgelope Sinodesitting vertoon.
Vertoon dit asseblief aan jou gemeente en versprei so wyd as moontlik. Daar is drie opsies:
Opsie 1 – Afrikaanse subtitels – https://youtu.be/xy3w0NwbWaY
Opsie 2 – Engelse subtitles – https://youtu.be/ytMSqATjTnM
Opsie 3 – Met geen subtitels nie – https://youtu.be/TdqxaduVh1E