Na afloop van die Sinodesitting…
Videos van die sprekers
Hiermee die videos wat reeds op YouTube beskikbaar is. Die uitstaande videos sal met verloop van tyd ook op hierdie kanaal [kliek hier] beskikbaar wees.
* Amptelike opening te Nylstroom-Oos – kliek hier.
* Andrew Kok – kliek hier;
* Barend la Grange – kliek hier;
* Fanie Cronjé – kliek hier;
* Jannie Rossouw – kliek hier;
* Pierre Joubert – kliek hier;
* Roland Henwood – kliek hier;
* Theuns Eloff – kliek hier.
Met groot dank aan Pastors of Sound, Audio Visuele diensverksaffer. Hulle is beskikbaar indien daar enige tegniese hulp of bystand / advies benodig word. Kontak Christo du Plessis 082 902 1281.

Handelinge/Notule
Kliek hier om die volledige dokument oop te maak;
Bylae 1: Konstituering – Naamlys [kliek hier]
Dié video is tydens die afgelope Sinodesitting [16-20 Oktober] vertoon.
Vertoon dit asseblief aan jou gemeente en versprei so wyd as moontlik. Daar is drie opsies:
Opsie 1 – Afrikaanse subtitels – https://youtu.be/xy3w0NwbWaY
Opsie 2 – Engelse subtitles – https://youtu.be/ytMSqATjTnM
Opsie 3 – Met geen subtitels nie – https://youtu.be/TdqxaduVh1E

Werksagenda
[Kliek hier om die volledige dokument oop te maak]

Sakelys en bylaes
[Kliek hier om die volledige dokument oop te maak]
Inhoudsopgawe
1 Inleidende Opmerkings
2 Logo
3 Skema van Werksaamhede
4 Sinodale Diensraad:
5 Beskrywingspunte:
Ring Louis Trichardt [Kliek hier]
Gemeente Pretoria [Kliek hier]
Willem Pretorius (snr) [Kliek hier]