Taakspanne

TAAKSPANNE

Indien daar ‘n  duidelike behoefte deur die Sinodale Diensraad (SDR) geïdentifiseer word word ‘n taakspan aangewys.  Taakspanne funksioneer met ‘n enkelvoudige opdrag en ‘n duidelike begin- en einddatum.  Dit beteken dat daar ‘n voortdurende wisseling van taakspanne is. Tans is daar onder andere die volgende taakspanne:

  • Bedieningskapsondersteuning Taakspanleier: Paul Grobler
  • Beleggings Taakspanleier: Paul Grobler
  • Brugbediening Taakspanleier: Christoph Muller
  • Ekonomie Taakspanleier:  Cobus van Wyngaard
  • Finansiële ondersteuning van gemeentes  Taakspanleier:  Paul Grobler
  • Gendergesprek Taakspanleier:  Marinda van Niekerk
  • Imagine Taakspanleier: Johan de Wet
  • Induksie Taakspanleier: Lizl-Louise Schoeman
  • Jeug Taakspanleier: Corné Randall
  • Kerklike ondersoeke Taakspanleier: Attie Nel
  • Kerkordelike advies Taakspanleier: Attie Nel
  • Klein gemeentes Taakspanleier: Frans de Beer
  • Leierskapsontwikkeling Taakspanleier:  Jan Botha
  • Leraarsontwikkeling Taakspanleier: Roelf Opperman
  • Mentoraat Taakspanleier: Derick du Toit
  • Missionale kerkwees Taakspanleier: Hannes Bezuidenhout
  • Preekopleiding van ouderlinge Taakspanleier: Amos Schreuder
  • Rentmeesterskap Taakspanleier: Malan Nel 
  • Ringsontwikkeling Taakspanleier: James Kirkpatrick
  • Sakramentsbediening Taakspanleier: Fanie Cronjé & Piet van Vuuren
  • Selfdegeslagverhoudinge Taakspanleier: Fanie Cronje
  • Vroee Kinderontwikkeling Taakspanleier: Lizette van Rooyen

Vir meer inligting kontak die Direkteur, tel 012-440 6525

 

Share