KAMPTERREINE

 

MAGALIESBERG JEUGKAMPTERREIN

WAAR IS DIE KAMPTERREIN GELEE

Area: Brits/Hartbeespoortdam (2 terreine: 100 + 50)
Bespreek by Anvie Ventures, tel 044 696 6585 of stuur ‘n e-pos aan [email protected];
Kliek hier om ‘n voëlvlug beeld van terrein 100 te sien.
Kliek hier om hulle Facebook-blad te besoek.

BADSELOOP JEUGKAMPTERREIN

WAAR IS DIE KAMPTERREIN GELEE

Area: Mookgophong (Naboomspruit) (2 terreine: 150 + 100).
Bespreek by Emiele Nel 083 391 6361, of stuur ‘n e-pos aan [email protected]
Kliek hier om hulle Facebook-blad te besoek.

Kobus en Marti Gerber se getuienis

“Vanuit Kobus en Marti Gerber se aftreehuis op Wakkerstroom het hy hierdie goed deurdagte getuienis aangestuur: BADSELOOP ‒ `N OASE VAN VELE EMOSIES As jy deur die driffie by Badseloop gegaan het, kan jy op geen manier net ‘feite’ of ‘feitelike’ herinneringe neerpen nie. Badseloop is, ten minste vir my en so baie wat ek ken, meer as dit: Die plek is `n eksistensiële lewenservaring, `n lewensoase van vele emosies.

Gedenkblad van Badseloop Jeugkampterrein

Die Gedenkblad het verskyn. Kom op ‘n reis deur die geskiedenis daarvan én sy mense, deel in die talle getuienisse van geestelike verryking oor 70 jaar, én verwonder jou aan sy voëls, bome en die raaisel van die warmwaterbron!

*Wyle Kobus Gerber het die volgende getuienis aangestuur vir opname in die Gedenkblad. [Kliek hier]  

*Navrae en bestellings: Willus Knipe [082 447 1297 of [email protected]] – Kliek hier vir die bestelvorm.

Share